2 stroke classics
Posted: Fri Feb 20, 2015 8:51 pm
Hi ek is in die mark vir enige ou Classic 2 "stroke" bikes.. Toestand nie belangrik. Ook enige 50 cc bike van classic to semi classic 4 "stroke" sal goed wees. Stel ook belang in 4 stroke classic twins.