Page 1 of 1

Remington VLS kolf kort aksie

Posted: Fri Feb 20, 2015 7:28 pm
by Jurie Vermaak
Naand,

Ek is opsoek na bogenoemde kolf indien iemand sy kolf vervang het met iets anders.

Dit is vir n 243 varmint met die hinged floor plate.

PM my of sms by nul8drie2nege321sewe2.

Dankie

Jurie

Re: Remington VLS kolf kort sksie

Posted: Fri Feb 20, 2015 9:23 pm
by Lamtjop
Jurie wat is jy bereid om te betaal vir een met pillars in? Groete

Re: Remington VLS kolf kort sksie

Posted: Sat Feb 21, 2015 9:59 am
by Jurie Vermaak
Lamtjop

Ek kan n nuwe Boyds inbring vir net oor die R2000 en dan moet ek hom nog fit alhoewel ek my vorige Remington kolf net ingedrop het sonder enige werk benodig.

Ek is nie seker hoeveel pillars kos nie, maar ons kan maar gesels. Dit hang ook af van wat jou verwagting is. Indien jou kolf nog mooi is kan ons maar gesels. My gevoel is hier rondom R2500

Dankie
Jurie