Page 1 of 1
LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Fri Feb 20, 2015 10:42 am
by Jakkie 321
Manne kan nie glo die kom van n wilds boer af nie. Ek word vertel dat ek nie die jong jakkalse moet skiet nie want hy vang die jong jak in die ysters. Ek vertel hom dis presies hoekom daar nie meer ou jakkalse geskiet word nie en dat sy arme buure ly. Probeer om te vedrduidelik dat as jak jou eers ken kan jy maar vergeet om hom weer in te roep. Net daar opgepak en huis toe gegaan.
Groette
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Sun Feb 22, 2015 8:20 pm
by theedge
Oud jonk mooi vet maar - hulle gaan eet
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Sun Feb 22, 2015 9:04 pm
by Jacquesb
Jy kan nie een Jak leer en laat gaan nie.
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Mon Feb 23, 2015 7:37 am
by G-force
As jy hom vrek skiet is dit dan mos nie nodig vir die yster nie of hoe?
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Mon Feb 23, 2015 8:13 am
by Silent Hunting
Hy was duidelik nie lus om te betaal nie.
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Mon Feb 23, 2015 8:39 am
by pietbak
Jy sĂȘ wildsboer, is dit nie dalk 'n Jakkals teler nie?
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Wed Feb 25, 2015 6:55 pm
by Chris09
Jy moes hom net kap jy kon nie uitmaak of dit n jong of ou jak is nie..
Mooi aand
Re: LOS DIE JONG JAKKALSE
Posted: Thu Feb 26, 2015 2:22 pm
by Jakkie 321
Silent Hunting wrote:Hy was duidelik nie lus om te betaal nie.
Jy slaan die spyker op sy kop.