Page 1 of 1

Donkie vir jakkalsbeheer ?

Posted: Thu Feb 19, 2015 10:42 am
by gillie
Hierdie een nou gesien, die donkie lyk maar half kwaad vir daai vos

http://www.liveleak.com/view?i=4d7_1424192653

Re: Donkie vir jakkalsbeheer ?

Posted: Thu Feb 19, 2015 10:55 am
by andre007
Daai donkie is net honger, kyk daars niks gras waar hy is nie ;)

Re: Donkie vir jakkalsbeheer ?

Posted: Thu Feb 19, 2015 11:00 am
by gillie
andre007 wrote:Daai donkie is net honger, kyk daars niks gras waar hy is nie ;)

ha ha ha

Re: Donkie vir jakkalsbeheer ?

Posted: Thu Feb 19, 2015 11:38 am
by PWV
Ja, 'n donkie is 'n wonderlike ding!