Page 1 of 1

9.3

Posted: Wed Feb 18, 2015 7:31 am
by Heinz Petersen
n Vriend van my is opsoek na n 9.3 loop of tweede handse geweer.
Julle kan hom kontak by electrical.visser@absamail. co.za.
Kontak my ook per PM en los 'n boodskap.

Re: 9.3

Posted: Thu Feb 26, 2015 7:28 pm
by Jaco123
Weet nie of julle reg gekom het nie. Sien die CZ op guntree:

http://www.guntree.co.za/item/357-rifle ... k-9-3x62-2