Page 1 of 1
Re: E27 splitter gesoek
Posted: Mon Feb 16, 2015 2:37 pm
by Geno
Ludwig,
Ek dink iewers soos Communica behoort jou beste opsie te wees.
www.communica.co.za
Re: E27 splitter gesoek
Posted: Mon Feb 16, 2015 2:42 pm
by Hugo
Ludwig wats jou plan met dit?
Wees net versigtig, seker ligte kannie meer as n seker wattage hanteer nie, hitte is die issue. maak net seker jy oorskry nie die max Watt op die diffuser of fisiese lig nie.
Re: E27 splitter gesoek
Posted: Mon Feb 16, 2015 3:02 pm
by Jean Marais
Re: E27 splitter gesoek
Posted: Mon Feb 16, 2015 3:52 pm
by Jean Marais
Ek stem. Ma die pryse is darem beter as op importitall
Re: E27 splitter gesoek
Posted: Mon Feb 16, 2015 9:35 pm
by tripodmvr
pricecheck.co.za is ook 'n moontlikheid.