Leeus Gesoek
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Leeus Gesoek
Hallo Manne
Ons is opsoek na leeus om te koop. Indien julle van n persoon of ses weet sal ek dit baie hoog op die prys stel indien julle my van die persone kan verwittig.
Groetnis
Wouter
Ons is opsoek na leeus om te koop. Indien julle van n persoon of ses weet sal ek dit baie hoog op die prys stel indien julle my van die persone kan verwittig.
Groetnis
Wouter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Leeus Gesoek
Moreson Ranch Vrede
Praat met Awie 058 913 9901
Praat met Awie 058 913 9901
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Leeus Gesoek
Bel vir Dean 084 610 3933
Glo hy kan help.
Se Shane van die varkplaas het jou verwys.
Glo hy kan help.
Se Shane van die varkplaas het jou verwys.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Leeus Gesoek
Nee Wout, die Bloubulle en die Stormers het hulle leeg gekoop. Johan Ackerman moet nou weer voor begin.
Grap net. Ek ken vir Piet Slabbert van Reitz en Alldays van die plaas Bandur. Hy teel met leeus. Ek sal hom vra.
Grap net. Ek ken vir Piet Slabbert van Reitz en Alldays van die plaas Bandur. Hy teel met leeus. Ek sal hom vra.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Leeus Gesoek
Kyk daai Leeus van Bandur is meneer leeus nie jou standaard hok geteelde leeu nie!!
Hier is n swak selfoon foto van die baas..
Hier is n swak selfoon foto van die baas..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Leeus Gesoek
Nee man, loop nader en gaan neem beter foto's vir WouterRasmus wrote:Kyk daai Leeus van Bandur is meneer leeus nie jou standaard hok geteelde leeu nie!!
Hier is n swak selfoon foto van die baas..
Wouter, ek glo jy het seker reeds met Pieter Fortier en Gerhard Griessel gesels? Praat bietjie met Wessie Wessels ook, sy skoonsussie teel ook leeus anderkant Ottosdal naby Bamboesspruit. Hy sal Petra se nr. hê.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeus Gesoek
Manne
Baie dankie vir die terugvoer tot dusver. Ons het n paar in die hande gekry maar soek nog. Meeste manne begin nou weer met teelprogramme na die regering se positiewe staans in die verband so nodeloos om te se leeus is maar skaars op die oomblik.

- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Leeus Gesoek
Wouter, min of meer julle pryse?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeus Gesoek
Gernie
Dit hang absoluut af wat se tipe leeu jy soek, As ek n riglyn kan gee begin die jag van n 2,5 jaar mannetjies leeu hier rondom die R100 000. Jy is welkom om my te kontak as jy belangstel daarin.
Groetnis
Wouter
Dit hang absoluut af wat se tipe leeu jy soek, As ek n riglyn kan gee begin die jag van n 2,5 jaar mannetjies leeu hier rondom die R100 000. Jy is welkom om my te kontak as jy belangstel daarin.
Groetnis
Wouter
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Leeus Gesoek
O gonna nee, dink die 308 sal dalk bietjie lig wees..... Kan dalk vir jou hoor vir leeus in Vrystaat area?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeus Gesoek
Gernie
Dit sal baie gaaf wees indien jy kan.
Groetnis
Wouter
PS n 308 sal die werk heel gaaf kan doen.
Dit sal baie gaaf wees indien jy kan.
Groetnis
Wouter
PS n 308 sal die werk heel gaaf kan doen.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeus Gesoek
Skat leeus se pryse gaan skerp daal na gister se vertoning 
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Leeus Gesoek
Ek sien sushi is ook halfprys die week
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeus Gesoek
So ook bloubulsteak!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leeus Gesoek
Dink ek is klaar met rugby vir die jaar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Leeus Gesoek
Ek sien Willie Brits speel vir die Cheetas nou
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Leeus Gesoek
Wouter
Net vir interresantheid hoe lyk jou navrae vir jagte? By ons het dit die jaar 100% gedaal = 0 navrae
Lyk vir my die afgelope 3 jaar se uitermatige aanvraag is nou grootliks gedelg na die groot "scare" dat leeu jag gestop sou word en nou uitgesorteer is. Ander vriende ervaar dieselfde die jaar.
groete
Johan
Net vir interresantheid hoe lyk jou navrae vir jagte? By ons het dit die jaar 100% gedaal = 0 navrae
Lyk vir my die afgelope 3 jaar se uitermatige aanvraag is nou grootliks gedelg na die groot "scare" dat leeu jag gestop sou word en nou uitgesorteer is. Ander vriende ervaar dieselfde die jaar.
groete
Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeus Gesoek
Hallo Johan
Vir een of ander onverklaarbare rede lees ek nou eers hierdie skrywe van jou. Groot askuus ou maat!
Ek is seker nie beste gekwalifiseerd om jou hierop te antwoord nie aangesien ons maar nou eers die mark werklik betree. Ons bemark ook eers intesief vandat ons goedkeuring nou deurgekom het. Die navraag sover is billik vir n nuwe toetreder, maar om realisties te wees is dit meer toe te skryf aan die feit dat n baie groot leeu jagplaas in ons direkte area verkoop is die jaar. Ons neem ook maar net in n groot mate daai mark oor.
Ons is bevoorreg om een van die top leeu beroepsjagters te kon inkry om hierdie jagte te hanteer en sy reputasie tel ook in n groot mate vir ons met die navrae vanwee sy groot kleinte basis tussen jagters sowel as outfitters. Hy noem wel dat die navraag af is die jaar. Natuurlik seker toe te skryf aan die haas om leeus te jag alvorens dit toegemaak word hier soos jy na verwys.
Ek glo wel dit gaan n rukkie vat om te normaliseer aangesien die aanbod ook relatief laag is van die telers wat ook grootliks uitgeklim het vanwee bogenoemde rede. Hierdie sit ook n demper op voornemende jagters aangesien die pryse relatief hoog is op leeus huidiglik. Vraag en aanbod sal hierdie uitsorteer in die nabye toekoms glo ek.
Ons eerste leeu word Maandag vrygelaat vir ons eerste jag so ons hou duim vas alles verloop volgens plan.
Nogmaals dankie ook aan almal wat al name en kontaknommers deurgegee het. Wardeer dit regtig baie.

- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Leeus Gesoek
Ons eerste leeu word Maandag vrygelaat vir ons eerste jag so ons hou duim vas alles verloop volgens plan.
Nou hoe werk dit, n leeu vrygelaat vir n jag????. Nee Man, ek verstaan seker weer alles verkeerd
Nou hoe werk dit, n leeu vrygelaat vir n jag????. Nee Man, ek verstaan seker weer alles verkeerd
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Leeus Gesoek
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=38372tgg wrote: Nou hoe werk dit, n leeu vrygelaat vir n jag????. Nee Man, ek verstaan seker weer alles verkeerd
^^^Hier word alles verduidelik. As jy nou besig is om te Troll, gaan braai dan eerder saam met Shrek.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
WILDCARD
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm
Re: Leeus Gesoek
Hoeveel kos n leeu? As ek mag vra.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeus Gesoek
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 52#p462354WILDCARD wrote:Hoeveel kos n leeu? As ek mag vra.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leeus Gesoek
WildcardWILDCARD wrote:Hoeveel kos n leeu? As ek mag vra.
Pryse vir jagbare leeus begin hier in die orde van R80 000 tot so R500 000.
Groetnis
Wouter