Ek nuut hier op Jaracal
Posted: Thu Apr 14, 2011 3:14 pm
Middag
My naam is Hugo, ek is van pta, ek jag meestal boog mar wil weer teurg kom in die geweer ding ook. Ek mis daai stappies in die veld saam die gids wat jou try oortuig dat die skoot is aan as die bok 3 plase verder staan.
"Ons" het 'n plaas op Swartruggens, my pa se plek, mar ek "ons" hom.
Hoop om baie raad hier te kry en luister graag na die manne.
My arsenaal bestaan uit:
7x57 Mauser
.303 BSA
.22 Slazenger
En dan 'n Bowtech Destroyer 340.
Lekker dag.