Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag Manne en ninne! Ek wil myself net voorstel. Danie Truter van Benoni ek is n "roofleser" oor al die jare en het nou so 6maande terug begin self herlaai vir my .303 en 300 win mag. My 300 het ek die 20january eers ontvang van Savuti arms af so ek nog redelik nuut op hom en nog glad nie met lading ontwikkeling begin nie.
Dankie vir al die wonderlike info wat julle man so deel met almal en ek sien julle is baie daar op gesit om mekaar te help en nie makaar af te breek nie!!