Effek van groefdraai op loop spoed
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Effek van groefdraai op loop spoed
Het altyd gedink hoe stywer die twist hoe meer weerstand sou dit die koel bied en dus minder loop spoed, goed om elke dag iets nuuts te leer 
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Effek van groefdraai op loop spoed
Lees mooi Swede - jy het altyd reg gedink!Swede wrote:Het altyd gedink hoe stywer die twist hoe meer weerstand sou dit die koel bied en dus minder loop spoed, goed om elke dag iets nuuts te leer
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Effek van groefdraai op loop spoed
madako wrote:Lees mooi Swede - jy het altyd reg gedink!Swede wrote:Het altyd gedink hoe stywer die twist hoe meer weerstand sou dit die koel bied en dus minder loop spoed, goed om elke dag iets nuuts te leer![]()
Die effek is net nie baie groot nie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Effek van groefdraai op loop spoed
Baie interesant.
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Effek van groefdraai op loop spoed
Ok. Ek sal dit koop. Wonder of hy al n toets gedoen het op die tipe groewe?
Daar is mos vervaardigers wat reken hulle lope gee meer spoed.
Daar is mos vervaardigers wat reken hulle lope gee meer spoed.
