Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 10:29 am
by Chris Kreef Kruger
Hallo Almal,
My Naam is Chris Kruger, werksaam by die Universiteit as 'n Beroepsgesondheid en Veiligheids ko-ordineerder te Mafikeng, Ek dryg no al lank om aan te sluit en het toe nou vandag die stap geneem.
Groetnis
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 10:31 am
by Geno
Kreef!
Welkom maat, goed om jou te sien!
(Vir die manne wat wonder hoekom sy bynaam Kreef is, laat Stefaans kom vertel......)
Groete,
Eugene
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 10:31 am
by JPS
Welkom Chris,
Jy het seker al klaar gesien ,baie leersame forum die.
Groete
JP
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 10:33 am
by Chris Kreef Kruger
Geno wrote:
Kreef!
Welkom maat, goed om jou te sien!
(Vir die manne wat wonder hoekom sy bynaam Kreef is, laat Stefaans kom vertel......)
Groete,
Eugene
lol Geno, Ek dink ons los daai een eers so rukkie...
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 10:50 am
by Stefan764
Hallo Kreef!
Welkom my ou groot maat!! Hier op die forum gan jy alles kry wat jy benodig om jou kennis oor jag en gewere baie ver uit te brei. En daar waar jy onseker is, VRA, die manne hier help en leer ons nuwes graag.
Groete
Fouche
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 12:28 pm
by PITSMIT
welkom chris
vra maar vrae die manne skroom nie om kennis te deel hier nie. as jy kan bydra nog beter.
pitsmit
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 14, 2011 12:53 pm
by Robert
Kreef
Welkom by ons
Robert
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Apr 15, 2011 10:11 am
by tokjak
welkom kreef
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Apr 21, 2011 1:05 pm
by Francois Marais
Kreef
Welkom, hoop jy like....
Mooi loop
Francois