Ek sal graag wil weet wat julle dink van die term "alpha".
Ek reken dat die dominante mannetjie en wyfie in 'n roofdier span/groep/familie die alpha's is. As daar 'n alpha is moet daar mos dan 'n beta ook wees en verder af op die ranglys. Of is ek nou mal. As ek net miskien reg is, kan jakkalse nie 'n alpha reun en teef h? nie omdat daar nie 'n beta kan wees en is nie.
Die term is net van toepassing op roofdier groepe/families soos; Wolwe, Wildehonde, Leeus, Bakoorvosse ens. Dit wil s? die wat in groepe leef en jag. 'n Stel jakkalse kan miskien 'n nie-merkende jakkals/e in hul gebied h?, maar daar sal nie 'n rang voor wees nie. HY moet 'n beta of 'n zulu wees. Ek het eenslag 'n program gesien wat oor tarentale gehandel het en by hulle is ook glo alpha- en beta-pare en die is glo al wat mag broei in die groep. Die tarentaal-pare is ook dat die haan en hen lewenslank maats bly.
Groetnis
Taffie
Alpha's
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Alpha's
Taffie,
Al die boffins wat oor roofdiere praat, hou by alpha vir die dominante paar, maar hulle praat dan van "sub dominants" vir die res, ek weet nie, want jy sal dan sub, sub_sub en nog n' hele klomp subs daarna, vernaam by Bv wolwe, beta klink goed, maar dit is waar my ou grieks ophou. Weet nie wat "C" "D" ens is nie,
Cheers,
Graham

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
tafjak
Re: Alpha's
Graham
Dankie vir die "reply".
Daar is te veel "glamour gatte" in die w?reld en dan klink dit vir oningeligtes of hulle iets weet as hulle die tipe terme gebruik. Lyk my as jy nie iets onder die knie het nie, verberg jy dit met groot woorde. Ja Bool Smuts en Kie, ek praat met julle.

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Alpha's
Taffie, jou redenasie maak sin. Ek dink miskien is jou gebruik van "merkende" of "dominante" jakkals meer reg. Hy/sy is merkend vs nie-merkend, of dominant vs "onderdanig". 'n Paar ander opsies kom ook op - territoriale jakkals/e, primere jakkals/e...... Ons kan sekerlik hier 'n beter een uitdink as "alpha" - wat van die "bo-baas" jakkals/e van 'n gebied? 
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Alpha's
vat hom flaffie -bedoel Taffie.

Christo
ps. Ek gefire, bly ek het nog my dayjob.
Christo
ps. Ek gefire, bly ek het nog my dayjob.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Alpha's
Willjak
Taffie
..is Heinrich se term en ek dink dit is die beskrywendste."merkende" jakkalse
Taffie
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Alpha's
Dan het dit my stem ook - dit beskryf tog goed - die dominante/alpha/super/bobaas jakkalse is die enigste wat merk - die res, of hulle nou betha/klaas/onderdaning/sub-dominant of wat ook al is, merk nie al val hulle waar ookal in die rangorde.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
Ambessa
Re: Alpha's
Hallo Tafjak en al die ander ouens op die ene
Sal liewer eers stilbly en hoor wat ander ouens hieroor bydra.
Kyk ook na wat ek onder "rooijakkals - reproduksie" geplaas het.
Dalk is Heinrich se "merkende..." die mees beskrywende term.
Sal maar wag en hoor/kyk....