Page 1 of 1

Gesoek 2 DE HANDSE DIE STEL VIR 6 MM MUSGRAVE

Posted: Wed Feb 04, 2015 12:51 pm
by marco
Hi ek luister namens n vriend wat opskoek is na n 2de handse die stel vir sy 6 mm musgrave. Enige maak sal doen.

Re: Gesoek 2 DE HANDSE DIE STEL VIR 6 MM MUSGRAVE

Posted: Wed Feb 04, 2015 6:20 pm
by tgg
Daai sal mos maar skaars wees, as hy nie reg kom nie it dit n opsie

http://www.titanreloading.com/6mm-musgr ... r_name=6mm

Re: Gesoek 2 DE HANDSE DIE STEL VIR 6 MM MUSGRAVE

Posted: Wed Feb 04, 2015 6:51 pm
by marco
Dankie Trevor ons kan nuwe stel kry maar die man wil kyk om n tikkie goedkoper weg te try kom...

Re: Gesoek 2 DE HANDSE DIE STEL VIR 6 MM MUSGRAVE

Posted: Wed Feb 04, 2015 7:00 pm
by ruaanb
Ek het by Vgk Arms onlangs gekoop vir R600

Re: Gesoek 2 DE HANDSE DIE STEL VIR 6 MM MUSGRAVE

Posted: Wed Feb 04, 2015 7:02 pm
by ruaanb
Hier is ook iemand wat n 6mm musgrave opgesit het vir verkoop onlangs met dies en patrone dalk sal hy die dies aan julle verkoop?

Re: Gesoek 2 DE HANDSE DIE STEL VIR 6 MM MUSGRAVE

Posted: Thu Feb 05, 2015 12:27 pm
by KalahariKlong
Ek dink amper ek het vir jou 'n nuwe stel vir 'n tweedehandse prys.
Ek sal more terugkom na jou toe.