Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Posts: 1320 Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Post
by Sangoma (IAN) » Wed Feb 04, 2015 8:22 am
Hoe goed/average is 1/2 MOA groepe nou eintlik?
Is daar "rak" gewere wat dit maklik kan reg kry? Ek glo ook nie kafee ammo sal dit reg kry nie, so ons verwys mar na self laai ammo.
Kom ons hou mar by die algemene .308 kaliber. Praat nou nie van die 6mm's nie....
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Wed Feb 04, 2015 8:31 am
Ek dink dit is nie meer snaaks op 100m nie. Miskien nie
al die ladings in een geweer nie maar jy gaan een of 2 kry
wat lekker klein skiet.
Smitstertjies
Hero Member
Posts: 1988 Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Post
by Smitstertjies » Wed Feb 04, 2015 8:31 am
Sjoe, hierdie is n blik wurms wat jy nou oopmaak.
1/2 moa is deesdae makliker verkrygbaar met moderne rak gewere en self herlaai en bietjie moeite.
Ek dink egter nogsteeds 1/2 moa is baie goeie groep vir jag.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Finfan
Hero Member
Posts: 893 Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Post
by Finfan » Wed Feb 04, 2015 8:38 am
Kompeterend dink ek gaan dit bietjie afwyk van gemiddeld op 100m, maar dink steeds mens gaan kla met die witbrood onder die arm as jy n rak geweer koop wat dit behaal.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Eugene
Hero Member
Posts: 6027 Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Post
by Eugene » Wed Feb 04, 2015 8:47 am
My 308 Musgrave Light, kry darem nog 1/2 moa groepe tot op 400m. Daarna raak die scope en die skut te treurig....
Aim small, miss small
Chris Swart
Hero Member
Posts: 859 Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Post
by Chris Swart » Wed Feb 04, 2015 8:57 am
Eugene wrote: My 308 Musgrave Light, kry darem nog 1/2 moa groepe tot op 400m. Daarna raak die scope en die skut te treurig....
Ek het ook daai probleem. My gewere is baie akurater as die drywer.
(Ek ondervind die probleem egter al op 200M)
OupaZA
Hero Member
Posts: 588 Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Post
by OupaZA » Wed Feb 04, 2015 9:02 am
Haha Chris ek en jy is meer die selfde!!
My Tikka 308 het skoot 5-8 al clovers geskiet op 100m, (met ramdom lading gelaai ne bo min volgens somchem)
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13532 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Wed Feb 04, 2015 9:18 am
Sangoma (IAN) wrote: Hoe goed/average is 1/2 MOA groepe nou eintlik?
Is daar "rak" gewere wat dit maklik kan reg kry? Ek glo ook nie kafee ammo sal dit reg kry nie, so ons verwys mar na self laai ammo.
Kom ons hou mar by die algemene .308 kaliber. Praat nou nie van die 6mm's nie....
My pas se 308 Santa barbara doen dit vir 5 met Wincheser rak ammo. Elke keer. Vir een of ander rede gooi sy ander gewere ook nogal daai Winchesters
5 skoot half MOA op enige afstand is baie goed imo maar dan moet dit ook nie een keer elke 17 groep gebeur nie
Met my rak gewere en hand gerolde ammo kry ek dit dam ook nog reg bq verder as 300m
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Posts: 2111 Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Post
by Supacow » Wed Feb 04, 2015 9:37 am
Ludwig
Is 0.5 moa 12.5mm op 100 jaarts? Sal jy asb die berekeninge wys hoeveel moa is n 35mm groep op 300m?
Supacow
Hero Member
Posts: 2111 Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Post
by Supacow » Wed Feb 04, 2015 9:45 am
Thanx alot!
Finfan
Hero Member
Posts: 893 Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Post
by Finfan » Wed Feb 04, 2015 9:51 am
My wiskunde het ek 1ste jaar op varsity totsiens gese, dit lyk nou half grieks vir my!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
dehacked
Hero Member
Posts: 790 Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Post
by dehacked » Wed Feb 04, 2015 4:21 pm
Sover ek dit het is moa 1duim op 100 jaarts so eintlik bietjie groter op 100m. Ek mag verkeerd wees...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Wed Feb 04, 2015 4:27 pm
dehacked wrote: Sover ek dit het is moa 1duim op 100 jaarts so eintlik bietjie groter op 100m. Ek mag verkeerd wees...
1 Moa op 100m is gelyk aan 29.1mm.
Maal die 29.1mm met die afstand gedeel deur 'n honderd en jy het hou antwoord.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Skywalker
Full Member
Posts: 130 Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Post
by Skywalker » Wed Feb 04, 2015 6:21 pm
Middag Manne
EK was self n rukkie terug deurmekaar met die hele MOA ding in METER, orals was tabelle in yards, ek het die bladsy op die web gekry.
Hoop dit help.
Christiaan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Skywalker
Full Member
Posts: 130 Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Post
by Skywalker » Wed Feb 04, 2015 6:27 pm
Wou nog se hy is net tot by 300m maar ek het sommer n simpel Excel programmetjie geskryf wat op enige afstand die MOA vs Meter vir my uitwerk wat gebaseer is op die bladsy.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
Sangoma (IAN)
Hero Member
Posts: 1320 Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Post
by Sangoma (IAN) » Wed Feb 04, 2015 7:01 pm
En toe vergeet ek heeltemal van die stupid yard en meter ding...ha ha ha