Voere .22 Magasyn

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Voere .22 Magasyn

Post by sako 30-06 »

My .22 Voere se magasyn se plaatjie onder het uitgeval en met die het die spring ens ook weggeraak.
Het enige iemand n idee waar ek een kan kry of gaan dit maklik wees om hom te probeer regmaak?
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Voere .22 Magasyn

Post by sako 30-06 »

Ek raak nou desperaat,sukkel my alie af om die magasyn te kry.
Kan enige iemand dalk help?

Dit was my oupa se geweer so ek moet regkom.
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: Voere .22 Magasyn

Post by 3006 »

More
Probeer Hot Power in Krugersdorp.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Voere .22 Magasyn

Post by toelie »

Ek het dieselfde probleem as jy gehad. Hot powder in krugersdorp is n voere agent en het n nuwe mag daar gekoop, ander opsie is K-mag in New Castle hulle maak ook vir die voere 5 en ook 10 skoot mags

Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Voere .22 Magasyn

Post by sako 30-06 »

toelie wrote:Ek het dieselfde probleem as jy gehad. Hot powder in krugersdorp is n voere agent en het n nuwe mag daar gekoop, ander opsie is K-mag in New Castle hulle maak ook vir die voere 5 en ook 10 skoot mags

Groete
Baie dankie Toelie

Ek sal hulle altwee skakel,ek hoop ek kom reg.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Voere .22 Magasyn

Post by sako 30-06 »

toelie wrote:Ek het dieselfde probleem as jy gehad. Hot powder in krugersdorp is n voere agent en het n nuwe mag daar gekoop, ander opsie is K-mag in New Castle hulle maak ook vir die voere 5 en ook 10 skoot mags

Groete
Ek het die magasyn bestel,dankie vir jou hulp.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Voere .22 Magasyn

Post by toelie »

Groot plesier

Groete
Post Reply