Boyds kolf vir k98 musgrave (die ou musgrave)
Posted: Mon Feb 02, 2015 2:50 pm
Middag manne
Ek wil graag by die hoor wat n boyds kolf gekry het vir hul musgrave (k98 aksie) wat moes jul als lat doen om sodat als mooi pas. Myne het gekom en ek wil net weet wat als nog gedoen moet word.
Ek het gesien dat die loop nie mooi pas nie en ek sal ook die aksie lat bed. Ek het ook op gemerk dat onder by die mag plate die gaping op die kolf klein bietjie groter is as die mag plate. As dit nodig is sal ek n ander mag plate kan laat maak.
Lekker dag en sien uit na jul antwoorde