Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sun Feb 01, 2015 3:52 pm
by Suurveld
Hallo aan al die mense

Ek reageer op Manie. Ek is woonagtig in Pretoria en het die volgende gewere: Winchester .22 geweer, High Starndard .22 pistool en Tikka .270. Ek wag in angs om van die polisie te hoor of my haelgeweer goedgekeur is. Ek hou van jag vir die pot.

Ek het al baie raad hier gekry, nog lank voor ek besluit het om 'n lid te word. Ek glo ek sal nog baie ure op die forum spandeer in die toekoms.

Groete

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Feb 01, 2015 4:07 pm
by Boesman10
Welkom Manie

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Feb 01, 2015 4:11 pm
by .223 JAGTER
Baie welkom Manie

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Feb 01, 2015 4:18 pm
by Baasvark
Welkom Manie.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Feb 02, 2015 2:30 pm
by jamalley
Welkom Manie