9.3 Twistrate
Posted: Sat Jan 31, 2015 11:22 pm
Goeie naand almal.
Ek het eindelik toe nou vasgemaak en besluit op 9.3x62 en nie my geliefde 333Jeffery nie, daai droom maar laat vaar op iets meer prakties en bekombaar.
Loop word Maandag bestel, 22", wat sal julle reken is die beste twistrate vir 250 tot 300gr koeels?
John Brussell sal die man wees wat hom aanmekaar sit op Mauser 98 aksie.