Page 1 of 1

Soek TX 200 remote ir Foxpro FX 5

Posted: Fri Jan 30, 2015 8:31 am
by Smirre
More
My remote op die FX 5 het lyk my die gees gegee.. :'(
Kan mens hulle hier koop ?

daar le nie dalk een rond nie?

Smirre