Nuwe lid
Posted: Tue Jan 27, 2015 8:05 pm
Hi Almal
Dankie dat ek kan deel wees van julle forum. Het al baie gelees en geleer op die forum. Tans woonagtig in Pretoria en baie passievol oor jag en alle gewere. Is meestal maar n biltongjagter maar het al so paar buffels gaan jag in Afrika. Gewere wat ek tans het;
7x57
270wsm
308
300 win mag
338 win mag
375h&h
404 Jeff
458 express
Groete