Nog 'n nuweling
Posted: Mon Apr 11, 2011 10:01 pm
Naand almal hier uit Stellenbosch.
Ek is redelik nuut in die jag ding. Ek beplan om vanjaar ten minste 2 of 3 jag trips te onderneem afhangend van die begroting natuurlik. Op die oomblik het ek 'n .243 Sako L579 en wag in spanning vir my 300 Win Mag se lisensie. Die 300 is 'n Winchester Mod.70 Super Grade.
Ek lees al 'n rukkie wat al die ervare manne te se het en ek moet se dat ek al heelwat by julle geleer het.
Mooi bly
Zillen