Page 1 of 1

hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Mon Apr 11, 2011 8:02 pm
by james 303
Soek graag advies het darm deur gekom na cfr na Andy my n nr gegee het maar nou se hulle dat hulle nognie my compentency in pretoria ontvang het nie..nou wil ek net weet is hulle dalk nog besig om die application teĀ  capture want my plaaslike dfo het dit so maand en 2 weke weggestuur of het ek te vroeg gebel wat se julle of dink julle hys missing in action

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Mon Apr 11, 2011 9:48 pm
by Cobus(Cobb)
louis303

Hulle behoort jou te kan s? waar jou applikasie in die lyn l?....

1 en1/2 maand is dalk bietjie gou vir daai eerste opvolg

Cobus

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Mon Apr 11, 2011 10:00 pm
by Andy
Louis 303,

Gaan sien jou DFO, as dit nie op die stelsel is nie het hy dit nog nie vasgele nie.
Die oomblik wat hy dit vasgele het sal enige persoon wat op die CFR stelsel kan inteken se waar jou aansoek is.
Ek weet ook dat alle bevoegdheid aansoeke deur 'n hele proses gaan voor dit goedgekeur word. Dit is iets soos 7 persone of groepe voor goedkuering, dis blykbaar hoekom dit normaal weg 'n stadige proses is.

Andy

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 5:39 am
by james 303
Hulle kan my gladnie se waar hy is nie? Ek weet die frou wat my daar help het dieselfde dag nog die mense gebel vir die onderhoude terwyl ek daar sit sy het dit toe die maandag weggestuur sy het almal gebel want sy het op n tyd in cfr gewerk so sy ken die game maar daar is nog niks ek weet nie wat aangaan nie al wat ek kan se is meskien moet hulle hom daar nog op stelsel plaas

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 6:12 am
by Geno
Louis,
Jou plaaslike polisiestasie moet hom op die stelsel sit.

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 7:00 am
by james 303
Hy is op die stelsel maar waar my aansoek nou is weet hulle nie

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 7:26 am
by Eras
More Louis 303,

Ek het nie vir 'n bevoegdheid aansoek gedoen nie maar glo die proses is dieselfde. My lisensie het 3 maande geneem om van die plaaslike DFO tot in PTA te kom en het vir amper 4 maande in PTA gele voordat ek die lisensie ontvang het.

Maar hulle moet vir jou kan se waar in die proses die aansoek is! Gewoonlik kyk hulle bloot op die stelsel (wanneer jy navraag doen) en verwys nie na die aansoek self nie - hoe weet hulle die aansoek is weg? Ek weet van 'n paar mense wie se bevoegheidsaansoeke "verlore geraak het" en hulle moet nou van vooraf aansoek doen.....hoop jy het afskrifte gehou en volg gereeld op met hulle, in my opinie is dit die enigste manier.

Sterkte, hoop jy kom gou reg.

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 8:20 am
by james 303
Tnx sal laat weet wat aangaan maar die persoon wat my help reken hy is nie weg nie en sy sal die aansoek kry ek kan net wag maar ek dink persoonlik hys klaar verlore ons praat maar in geloof en hoop hy sal wel uitkom

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 8:59 am
by DWB
My Competency het 2 maande gevat voor dit in PTA aangekom het, nou l? hy al in hul receiving seksie vir 'n maand, dan moet hy na criminal records gaan, ek bel weekliks, bly maar optimisties...

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 9:16 am
by james 303
Tnx dwb meskien is hy nog opad ek was weer by my dfo so uur terug. Sy het dit wel weggestuur meskien moet hulle dit nog ontvang daaikant dit is wat ek dink

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Tue Apr 12, 2011 11:41 am
by james 303
Wonderlik hulle het my goed opgespoor. !!!! En is somer besig om met dit te werk hou maar duim vas :police:

Re: hoe lank gewag voor jy bel

Posted: Wed May 04, 2011 10:19 am
by DWB
Louis, wie het jy toe gebel, want ek is ook nou al rasend, my goed beweeg glad nie