Page 1 of 1
Myself gou voorstel
Posted: Sun Jan 25, 2015 7:03 pm
by Eduard Venter
Middag. Is nou al so 2 maande op die forum maar het myself nog nie voorgestel soos die gebruik is nie jammer. Ek bly in pta en boer deeltyds saam met my pa en oupa wit brahamane in dwaalboom. Ons het daar ook so af en toe n jakkals of kat wat moet waai. Word 24 Februarie 17. Julle kan maar gerus vir my verjaarsdag n stukkie biltong aanstuur haha. Skiet maar meestal geweer maar het n boog ook.
Groete
Re: Myself gou voorstel
Posted: Sun Jan 25, 2015 7:04 pm
by ruaanb
Welkom
Re: Myself gou voorstel
Posted: Sun Jan 25, 2015 7:10 pm
by Baasvark
Welkom Eduard!
Re: Myself gou voorstel
Posted: Mon Jan 26, 2015 9:15 am
by jamalley
Welkom jong man. Hoop jy geniet dit baie hier
Re: Myself gou voorstel
Posted: Mon Jan 26, 2015 9:24 am
by Boesman10
Welkom Eduard
Re: Myself gou voorstel
Posted: Mon Jan 26, 2015 1:15 pm
by Wattlegrove
Wlkom hier glo jy gaan die forum net so baie geniet soos ek.
Re: Myself gou voorstel
Posted: Tue Jan 27, 2015 1:31 am
by Finfan
Welkom hier
Re: Myself gou voorstel
Posted: Tue Jan 27, 2015 11:48 am
by Frikkiedbr
Welkom Eduard, hoop jy geniet