Goeiedag. Ek is nuut hier en stel myself net voor kerels.
Ek woon in Johannesburg en is baie lief vir ons land se diverse geografiese streke. Ek is 'n biltong jagter en neem ook deel aan sport skiet kompetisies ( IPSC ). Skiet en vuurwapens is 'n uiters groot belangstelling vir my en ek beoog om my kennis te deel en soveel as moontlik kennis te absorbeer. Ek herlaai vir verskeie gewere en pistole en is altyd op soek na maniere om te verbeter in die veld.
Groete
Goeiedag
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Goeiedag
Welkom Konnies.
Vertel so bietjie waar jy vandaan kom en waarmee jy skiet.
Groetnis
Philip
Vertel so bietjie waar jy vandaan kom en waarmee jy skiet.
Groetnis
Philip
Groetnis
Philip
Philip
-
Konnies
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Jan 24, 2015 8:53 am
Re: Goeiedag
Ek skiet en laai vir die volgende gewere en kalibers:
- .22LR Anschutz ( skiet net )
- .223rem HK MR 223
- .243win Sako 85 Varmint
- 30-06 Zoli
- 12Boor Benelli M4 ( skiet net )
- .22LR Walter P22
- 9mm HK P30
- 9mm HK USP Elite
Dankie vir die spoedige terugvoer Philip!
- .22LR Anschutz ( skiet net )
- .223rem HK MR 223
- .243win Sako 85 Varmint
- 30-06 Zoli
- 12Boor Benelli M4 ( skiet net )
- .22LR Walter P22
- 9mm HK P30
- 9mm HK USP Elite
Dankie vir die spoedige terugvoer Philip!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Goeiedag
Baie welkom Konnies, geniet. Pasop net die forum is verslawend hoor!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Goeiedag
Welkom Konnies
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble