NetEk haloo ek is Net Ek

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

Haloo mense.

Ek is NetEk aka Ina aka Mamma aka Liefie. Ek is van Johannesburg ek is lid van die Wesrand SAJagters en Toegewyde jagter. Almal wat gereeld op die baan (Durban Deep) kom ken my seker nou alreeds. Beide ek en my man jag.

Ek het 3 kortvolk een seun van 10 en 2 meisie kinders van 8 en 4.

Ek besit 'n 22 LR, 22 Hornet, 7 TCU, 7x64 en 9mm vir selfverdeediging.

Ons jag gewoonlik in Limpopo maar het al Noord Kaap net buite Kimberly ook gejag.

Enige vrae? Kan nie nou aan nogiets dink wat julle dalk sal in belangstel nie.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by G-force »

Welkom hier,geniet die forum.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

Dankie
Last edited by NetEk on Thu Jan 22, 2015 8:16 am, edited 1 time in total.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by vriell »

Baie welkom.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by Carl »

Welkom Ina geniet dit hier. altyd goed om te sien vroue wat SV wapens dra.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

Dankie

Carl - Moet bieg ek dra haar (ja dis 'n sy) so veel soos ek moet nie.............
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by Carl »

NetEk wrote:Dankie
Carl - Moet bieg ek dra haar (ja dis 'n sy) so veel soos ek moet nie.............
:-\ Ek weet daar is soms goeie redes. Maar werk om haar meer gereeld te dra.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by Boesman10 »

Welkom op die forum. Miskien kan julle eendag bietjie Wes Kaap se kant toe kom vir bietjy wyn en 'n jagtog.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by FCLoretz »

Welkom Ina,

Ek is ook by SaJagters Wesrand, maar kom nie naastenby genoeg op die baan nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

Carl wrote: :-\ Ek weet daar is soms goeie redes. Maar werk om haar meer gereeld te dra.
Sal so maak.
FCLoretz wrote:Welkom Ina,

Ek is ook by SaJagters Wesrand, maar kom nie naastenby genoeg op die baan nie.
Ek het laasweek se skietdag gemis met famielie van Kanada wat gekuier het. Manlief sal seker volgende week tak vergadering toe gaan. So ons moet maar afspraak maak om te sien volgend maand op die baan.
Boesman10 wrote:Welkom op die forum. Miskien kan julle eendag bietjie Wes Kaap se kant toe kom vir bietjy wyn en 'n jagtog.
Ja ek hoor jou, ek is gebore in Belville en weg getrek voor ek nog verstand gehad het en toe met 'n man getrou wat se voete stewig in die bosveld gewortel is. So ek sien die berge heeltemal te min.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by Jacquesb »

Welkom
Geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

okay sorry vir die wat nou nog nie agter gekom het nie.... ek is 'n ooi, koei, vroumens, daai ding....
Ek het maar my prentjie verander om verwarring te voorkom.

Ek het geleer vleiswerk voor ek begin skiet het en geskiet voor ek begin jag het. My pa was nie een vir "guns" nie so tussen die kerels (waarvan ek sien tenminste een ook hier lid is) en later my man (wat ook lid is maar nie veel gesels nie) het ek leer jag en soos met almal anders het die gogga my gebyt en nou begin ek ook as die nagte langer raak met lang sugte na die kluis kyk en wonder watter een ek die jaar gaan saamvat en of ek dalk nog een nodig het of net 'n nuwe scope op daai een of dalk moet ek die 140g probeer eerder as die 150g, en waar is s365 op special.......
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by FCLoretz »

Wie is jou man?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

Moeras. Hy spy net en post glad nie.
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by FCLoretz »

NetEk wrote:Moeras. Hy spy net en post glad nie.
So in 'n mate is hy 'n roofkyker ++>:
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

FCLoretz wrote:
NetEk wrote:Moeras. Hy spy net en post glad nie.
So in 'n mate is hy 'n roofkyker ++>:

Ja so iets. Net nie so spraak saam so ek nie. (kan sommer vir hom hoor sê ek praat alweer te veel.)
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by 243Songdaug »

Baie welkom Ina - lekker om te sien dat die skoner geslag ook ons passie deel. Hoop jy geniet die forum.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by jamalley »

Welkom hoop jy geniet dit
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by Finfan »

Welkom Ina. Geniet die forum
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by KalahariKlong »

Baie welkom Ina.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by win270 »

Baie welkom en geniet dit op die forum, Ina. Die Bolandse berge is amper so mooi soos 'n sonsondergang in die Bosveld!!
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: NetEk haloo ek is Net Ek

Post by NetEk »

Dankie almal vir die verwelkoming ek is seker ek sal dit geniet (weet nie mooi of julle gaan nie)
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
Post Reply