Page 1 of 1

Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Fri Jan 16, 2015 1:23 pm
by Frikkie die Rot
Middag manne,

Ek is opsoek na gebruikte 308 dope wat ek kan her gebruik in n net geweer wat gebruik word vir die van van wild. Die geweer kan n doppie so twee keer gebruik dan is hy ISM.

As daar enige iemand is wat dalk nie meer nut het vir enige 308 dope nie sal ek graag van hom wil hoor.

Groetnis,
Frikkie

Re: Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Sun Jan 18, 2015 11:22 am
by Gernie
Frikkie, het vir jou n pak pmp doppe.

Re: Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Wed Jan 21, 2015 4:34 pm
by Vleder
Frikkie

Ek het soos volg,

308 win
92 PMP - R320
39 Sellier Bellot - R120

303
163 Sellier Bellot - R550
58 PPU (Privi) - R200
4 PMP - R15

Almal once fired. Posgeld vir koper.

Weet nie of jy sou belangstel nie maar noem maar net.

Re: Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Wed Jan 21, 2015 4:44 pm
by 243Songdaug
FRikkie, hoeveel doppe soek jy?

Groete Jaco

Re: Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Wed Jan 21, 2015 5:03 pm
by Frikkie die Rot
Soveel as moontlik, so goedkoop as moontlik :)

Dankie manne ek kontak julle sodra ek weer in SA is.

Re: Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Thu Jan 22, 2015 10:04 am
by 243Songdaug
Ek laat weet jou

Re: Enige gebruikte 308 doppies

Posted: Sun Feb 22, 2015 10:00 pm
by hendrik.earle
Ek het weermag doppies met die berdan primer. Laat weet of sal dit werk.