LF 240, ander gebruike..
Posted: Mon Jan 12, 2015 12:24 am
Sat middag so 5 uur, besluit so 4 of 5 trawante on hulle twee karre in oop stuk veld langs die Vaalrivier te parkeer, fles te vat en 'n helse DOEF DOEF DOEF, regstellende aksie musiek te speel...eks nou nie iemand vir boere musiek nie, maar hoekom ons jeug na die tipe musiek moet luiter weet ek nie, sal sweer hulle wens om ander kleurig te wees...
Soos hulle fles leeg loop, word die musiek harder en hier by 8 toe is my moer mooi gepluk..
Ek loop haal my Ranger, parkeer hom op die slipway en sit my 240 vol aan op die klomp..dis so 180m van oewer na oewer...4 min, toe is die musiek stil en ek sit toe die LF af, so 5min toe begin die musiek weer, en ek sit weer die LF aan...die manne begin toe skreeu, vloek, vinger wys, broek aftrek....ons die kant braai rustig verder en dit was nie 10 min toe is hulle daar weg, sak en pak...my LF weer mooi in sy kis loop bêre.....dis hoe mens 'n situasie oplos sonder om 'n woor te sê....ha ha..
Cheers