Page 1 of 1

Llood-kern punte of monolitiese Koeëls

Posted: Wed Jan 07, 2015 7:50 pm
by JohanvB
Kort kort spring hierdie onderwerp uit tussen ander "posts"..

My vraag...is dit waar dat Lood kern koeëls, jou geweer loop minder skade aandoen as monoltiese koeëls..

Julle opinie..bewysde opinie..nie hoorsê nie of jou gevoel nie..

Ons premium jag koeëls is meestal Monolities....gaan hulle werklik jou loop seermaak? met vandag se tegnologie?

Re: Llood-kern punte of monolitiese Koeëls

Posted: Wed Jan 07, 2015 8:03 pm
by tripodmvr
Ek steur my min aan die' debatte. Ek verkies om met koperkapelle my vleis te skiet. Loodkern gebruik ek op die baan en dit is tog waar die meeste koeëls uitgeskiet word. Die paar skote met my jagtogte gaan nie so groot effek op my looplewe hê nie.

Re: Llood-kern punte of monolitiese Koeëls

Posted: Wed Jan 07, 2015 8:51 pm
by JohanvB
Dankie

Re: Llood-kern punte of monolitiese Koeëls

Posted: Thu Jan 08, 2015 8:23 am
by Capt. Yoda
Die vlam agter die koel behoort jou "loop" baie lank al klaar te he voor die koels self jou loop binne glad skiet

Re: Llood-kern punte of monolitiese Koeëls

Posted: Thu Jan 08, 2015 8:34 am
by andre007

Re: Llood-kern punte of monolitiese Koeëls

Posted: Thu Jan 08, 2015 9:47 am
by alecjohnson
Ja ek stem saam lande brand eers weg, dis waarom ek nie omgee vir solids te skiet nie.