Veiligste plek op 'n Boeing
Posted: Wed Apr 06, 2011 8:08 am
Mike se vir Kallie dat die veiligste plek om in 'n Boeing te sit in die stert is. Hoe so, vra Kallie. Mike se toe: hy het nog nooit van 'n loods gehoor wat in 'n berg vas ge'reverse' het nie!