Ou boot hull gesoek
Posted: Thu Dec 11, 2014 4:39 pm
Manne eks op soek na n ou boot hull wat dalk rondle of rondstaan by iemand wat hul weg he. Nie om nafi te wees nie maar sal dit net wil oorneem by iemand in wie se pad dit is soos n pay it forward ampers. Wil graag vir my n lekker een opbou vir dam en see. Het motors ens.
Verkieslik bo 17 voet. Mono(lekker diep hull) of cat hull.
Waardeer dit baie.
Baie dankie.
Admin skuif asb as dit op die verkeerde plek is.
Verkieslik bo 17 voet. Mono(lekker diep hull) of cat hull.
Waardeer dit baie.
Baie dankie.
Admin skuif asb as dit op die verkeerde plek is.