Page 1 of 1

Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 2:32 pm
by Riaan Kriel
My Davies sneller is uiteindelik saterdag gemaak pas in die Plankgeweer. Die lang wag van amper 6 maande danksy die Poskantoor is verby. Ek kan nie wag om te gaan toets nie ++>:

[image]http://s1321.photobucket.com/user/Duracell/media/Mobile%20Uploads/a8116319-0c97-4dfa-93ac-4a3ae3e23255_zps62bc80c1.jpg.html[/image]

Re: Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 2:50 pm
by Capt. Yoda
Baie netjies

http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Mobile%20Uploads/a8116319-0c97-4dfa-93ac-4a3ae3e23255_zps62bc80c1.jpg

http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Mobile%20Uploads/20141206_155455_zpscf2654a4.jpg

Re: Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 3:01 pm
by Riaan Kriel
Cappie, dankie vir die regmaak van die foto, vertel tog asb 'n noob tov foto-plasings wat jy nou reg gedoen het wat ek nie kon doen nie... ;)

Re: Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 3:16 pm
by Geno

Re: Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 3:17 pm
by Capt. Yoda
Right click op die image in photobucket of wa jy hom save. "Kies" copy image location. Wa jy die foto wil plaas kies jy die "Image" tab bo, dit sal dan vir jou so maak

Sit dan nou jou link wat jy gecopy het in tussen die ][
Dit gaan dan so iest lyk net sonder die spasie voor http
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Mobile%20Uploads/a8116319-0c97-4dfa-93ac-4a3ae3e23255_zps62bc80c1.jpg


Dan as dit reg werk lyk dit so
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Mobile%20Uploads/a8116319-0c97-4dfa-93ac-4a3ae3e23255_zps62bc80c1.jpg

Re: Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 4:28 pm
by Fanta300
Hoe lig is daai sneller gestel?

Re: Davies Sneller

Posted: Mon Dec 08, 2014 4:43 pm
by Riaan Kriel
Tans so op net onder 500g. Het met een geskiet wat so op 180g gestel was, dit was bietjie sensitief vir my gewees.