Page 1 of 1

So moet n aksie lyk.

Posted: Fri Dec 05, 2014 6:07 am
by Dwight375
Hello Manne

Aangeheg n foto of 2 van n mauser aksie wat ek by Gromit koop.

Ek wil die aksie gebruik om vir my pa n mooi geweer te bou vir sy sy 55ste verjaardag. ( Of dalk vir my 404 ;D )

Dankie Gromit, dit is n pragtige aksie.

Groete

Re: So moet n aksie lyk.

Posted: Fri Dec 05, 2014 6:35 am
by DWB
Baie mooi!