Page 1 of 1

Tumbler gesoek

Posted: Thu Dec 04, 2014 8:56 am
by Reghardt
More Almal

As daar iemand is wat 'n tumbler het wat hy nie meer gebruik nie laat weet my asseblief. Ek is opsoek na een in 'n goeie kondisie.

Vriendelike Groete
Reghardt