Page 1 of 1

Musgrave Mod83 Teleskoop Basisse

Posted: Mon Dec 01, 2014 8:35 am
by DWB
Goeie Dag Menere.

Ek het 'n Musgrave Mod83 waarvoor ek graag Warne QD basisse en ringe wil opsit.

Weet iemand watter tipe basisse hulle vat?

Is dit dieselfde as Rem700?

Enige hulp sal waardeer word.

Re: Musgrave Mod83 Teleskoop Basisse

Posted: Mon Dec 01, 2014 9:19 am
by Giepie
Ek het dit dat dieselfde is as Winchester 70, Stanard action en Marlin xl-7.

Re: Musgrave Mod83 Teleskoop Basisse

Posted: Mon Dec 01, 2014 9:21 am
by DWB
Dankie!

Re: Musgrave Mod83 Teleskoop Basisse

Posted: Mon Dec 01, 2014 9:37 am
by DWB
Skuus Giepie,

Is daar iewers 'n tabel met hierdie goed gelys?

Sien op Warne se tabel is die Musgrave Mark3 en 4 en dit verskil weer van die Winchester sin?

Re: Musgrave Mod83 Teleskoop Basisse

Posted: Mon Dec 01, 2014 10:11 am
by Giepie
Ek het twee Musgraves, die een het Warne bassise gehad en die ander een Thor pillar, maar ek wou QD's op beide hê. Ek het toe die Warne bassise afgehaal en by Zimbi gaan soek, Oom Mauritz het my nog gehelp. Ek het na die pakkie waarin ek dit gekry gekyk vir die verwysing, meer weet ek ongelukkig nie. Ek ken nie die mk 2 en 3 nie, so kan nie sê nie. Hoop jy kom reg.

Re: Musgrave Mod83 Teleskoop Basisse

Posted: Mon Dec 01, 2014 2:17 pm
by DWB
Dankie Giepie, wou net seker maak.

Waardeer dit!

Jy kan nie dalk vir my die reeks nommer stuur nie?