Page 1 of 1
Custom Ammo belt
Posted: Sun Nov 23, 2014 4:58 pm
by Frederik
Re: Custom Ammo belt
Posted: Sun Nov 23, 2014 5:08 pm
by Nickvn
Dit is nou regtig iets om op trots te wees. Geniet hom.
Re: Custom Ammo belt
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:37 am
by DWB
Baie Nice!
Wat kos die outjies?
Re: Custom Ammo belt
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:45 am
by Frederik
Ek dink Jaco het genoem R1200 vir myne sonder enige ekstras maar standaard.
Re: Custom Ammo belt
Posted: Mon Nov 24, 2014 9:55 am
by DWB
Die beld lyk regtig nice, gaan virseker na so iets moet kyk vir die 404.
Re: Custom Ammo belt
Posted: Wed Nov 26, 2014 4:32 pm
by Homer
Frederik dankie vir die gawe woorde
Waardeer opreg
Vir ander manne as julle iets uit leer soek soos ammo pouches, mes skedes ens skreeu maar
Re: Custom Ammo belt
Posted: Sat Jan 03, 2015 4:59 pm
by DWB
Manne, het vandag by Frederik na sy belt gekyk.
Dis top gehalte en baie mooi gemaak.
Gaan myne eersdaags bestel!
Kan nie wag nie!
Re: Custom Ammo belt
Posted: Sat Jan 03, 2015 8:46 pm
by JohanvB
Hallo Homer
Ek het vir jou 'n PM gestuur.
Groete
Re: Custom Ammo belt
Posted: Sat Jan 03, 2015 11:33 pm
by Frederik
Julle sal nie fout maak met so belt nie.
Re: Custom Ammo belt
Posted: Sun Jan 04, 2015 8:36 am
by win270
Homer, waar kan mens na foto's kyk van leerprodukte wat jy maak? Vertel gerus vir ons almal meer daarvan op so 'n manier, ook die pryse asb.
Re: Custom Ammo belt
Posted: Sun Jan 04, 2015 11:13 am
by JohanvB
kan iemand dalk in Pretoria vir Homer 'n 375 Ruger dop aanbied net vir meet vir my belt asb..
Re: Custom Ammo belt
Posted: Mon Jan 05, 2015 10:05 am
by Homer
Dankie manne vir all die kompliemente
Johan ek sal plaan maak met doppe vir jou jou epos
Stuur maar epso dan kan ek paar goed wat ek al gedoen het vir jou stuur
Ek doen dit maar om mself uit die kwaad te hou
Pryse wissel ook maar vir wat jy soek
Epos my by
jaco@ustech.co.za dan kan ons gesels
Re: Custom Ammo belt
Posted: Mon Jan 05, 2015 11:37 am
by Stefan764
Jaco jy kan paar 375 Ruger pitte by my kom optel
Re: Custom Ammo belt
Posted: Tue Jun 04, 2019 8:07 pm
by Nico de Jager
Weet iemand of Jaco nog leerwerk doen?
Re: Custom Ammo belt
Posted: Wed Jun 05, 2019 6:16 am
by Hugov
Hy doen ja kontak hom op nul 8 twee 338 nul 193.
Groete H
Re: Custom Ammo belt
Posted: Wed Jun 05, 2019 8:09 am
by Frederik
Nico, soos Hugo noem hy is nog lekker besig met die leerwerk kontak hom direk hy is baie min hier op Jaracal.
5 jaar later en nog geen probleme met my belt nie werk nog net so goed op die baan en die veld.
Re: Custom Ammo belt
Posted: Wed Jun 05, 2019 10:01 am
by Nico de Jager
Dankie manne, ek gaan hom kontak. Ek het iewers sy nommer in die hande gekry, maar van die laaste syfers was omgeruil. Die terugvoer op my navraag (op die verkeerde nommer) het n BAIE onbevredigende antwoord meegebring.
Groete
Re: Custom Ammo belt
Posted: Wed Jun 05, 2019 7:59 pm
by Frederik
Ek moes seker Hugo se nommer loer hahaha