Page 1 of 1

1997 colt 3l

Posted: Fri Nov 21, 2014 5:36 pm
by cassie_calvinia
ek soek so bakkie, 4x4. hul verkoop so tussen 40k-45k.
sal so entjie ry, maar nie jhb nie.
dit is nou nie hilux nie, maar kannie nou 80k op 'n jagbakkie spandeer nie.
dankie

Re: 1997 colt 3l

Posted: Fri Nov 21, 2014 6:03 pm
by Supacow
Cassie trek daai bulletjie al so ver ;)

Re: 1997 colt 3l

Posted: Fri Nov 21, 2014 6:14 pm
by tgg
Ek een, bietjie jonger, hulle is dors, baie dors

Re: 1997 colt 3l

Posted: Fri Nov 21, 2014 6:29 pm
by cassie_calvinia
ek weet. petrol is ok, manne betaal km's.
en, nie swaarder as landy nie!