Page 1 of 1

Wat is die stand van paaie in Namibia?

Posted: Wed Mar 30, 2011 11:22 am
by .220 Swift
Ek lees die volgende artikel vanoggend in Weg

http://www.weg.co.za/fotografie/galery/2547/1

Daar is seker 'n paar forum manne wat Namibia toe wil gaan vir die lang naweek in April...
Die Namibia manne se terugvoer oor die stand van paaie sal sekerlik waardeer word.
Wat sal die beste roette wees kus toe vanaf Suid-Afrika?

.220 Swift

Re: Wat is die stand van paaie in Namibia?

Posted: Wed Mar 30, 2011 12:37 pm
by Raven
220,

Alle hoofroetes is nog heeltemal ok, sou ek s?.
Daar is al redelik potholes op die hoofroetes, so 'n man moet maar in die spoed beperkinge hou, en jy sal die potholes betyds raaksien.

Raves

Re: Wat is die stand van paaie in Namibia?

Posted: Wed Mar 30, 2011 1:33 pm
by herley
220
Die pad deur Botswana Namibia toe is baie sleg, het n familie lid Maandag vir 4 ure gewag om 200km af te le

Re: Wat is die stand van paaie in Namibia?

Posted: Fri Apr 01, 2011 9:45 pm
by suid wes
Bietjie laat ma oor die potholes is waar.As van keetmans se kant af kom is die kortste pad deer die woestyn Maltehoo,Sesriem,solieter,swakop.Die grond pat was nie tesleg nie en soo paar rifiere wat nie te erg loop,ma alles die moeite werd want dis vrek mooi,min wat n ou kaans kry om die woestyn soo mooi groen tesien.was laas naweek da deur.