Page 1 of 1
.30 168 gr Hybrid data
Posted: Sat Nov 15, 2014 8:26 pm
by Schalk.vdB
Manne
Hoe en waar kan ek die Quickload data vir die 168 gr Hybrid kry.
Weet nie as jy die 168 gr VLD se data sal aanpas of dit naastenby die node spoed sal aandui nie.
Wil graag S355 laai op die .308
Groete
Schalk
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Sun Nov 16, 2014 6:34 am
by Frikkie Coetzee
Ek dink die nuutste weergawe van quickload het die Berger Hybrid data op
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Sun Nov 16, 2014 9:31 am
by Schalk.vdB
Dankie ek gaan kyk of ek hom kan kry.
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Sat Dec 06, 2014 4:10 pm
by Schalk.vdB
Ek kon toe nie die inligting vir die Hybrids kry nie en het dit gedoen deur die 168 gr VLD se inligting te gebruik en vir my 'n paar patrone te laai. Ek het dit toe gaan skiet en die die spoed gevat en die "burnrate factor" op Quickload te verander om Node te bereik. Ek het gesien ek was 'n grein te laag en het toe die inligting gebruik om die "jump" uit te gaan werk. Ek het 1 thou in die "lands" begin en .010" terug geskuif en op .020" het ek die 5 skote op 100 meter geskiet. So dit lyk my die kruit bepaal die spoed en die "jump" die akkuraatheid.
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Sat Dec 06, 2014 4:22 pm
by LUAN
Nice maar wat was jou spoed toe op die einde?
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Sat Dec 06, 2014 5:08 pm
by Schalk.vdB
Ek het gemiddeld 2661 ft/sec gekry met 'n ES van 14 ft/sec.
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Mon Dec 08, 2014 12:00 pm
by Jaco123
Re: .30 168 gr Hybrid data
Posted: Wed Dec 10, 2014 8:21 am
by Schalk.vdB
Dankie
Ek sal kyk of ek hom so afgelaai kan kry.
Groete
Schalk