Page 1 of 1

Weer hulp met .308 asseblief

Posted: Fri Nov 14, 2014 7:39 pm
by Speelmansjagter
As iemand my dalk weer met 'n quickload lading kan help asseblief

Geweer: CZ 550 varmint
Kaliber: .308 win
Loop lengte: 651mm of 25,6299 duim
Dop: Lapua
Dop H2O kapasiteit: 55,54grn
Tipe koeel: 155gr hornady a-max
Kruit: S335 Lot:706
TPL: MAX=73, maar beplande tpl=72 a.g.v magasyn
Primers: CCI large rifle no. 200
Ladings met spoed wat ek geskiet het:

40gr. 72mm tpl spoed: 2504, 2544, 2548
41gr. 72mm tpl spoed: 2608, 2600, 2604

Dankie solank

Re: Weer hulp met .308 asseblief

Posted: Fri Nov 14, 2014 8:27 pm
by alecjohnson
Node 4 op 2815fps, baie na aan top spoed, ql lading 45gr en
node 5 op 2616fps met 41,3gr s335.

jou een lading is baie naby, hoe was sy groep?

Re: Weer hulp met .308 asseblief

Posted: Sat Nov 15, 2014 6:17 am
by Speelmansjagter
Alec, Hy het so lyntjie geskiet waar die gaatjies so net net aan mekaar raak.
Baie dankie.
Ek is nou maar dom, maar as ek dit reg verstaan, kan ek maar enige een van die twee ladings probeer?
Met node vier, gaan my druk dalk net bietjie te naby wees aan te veel?
As ek node 4 wil probeer, gaan ek nog steeds stadig moet oplaai?

Re: Weer hulp met .308 asseblief

Posted: Sat Nov 15, 2014 8:19 am
by Pvdw
Verseker moet jy masr steeds stadig opwerk rn die spoed dophou. QL is slegs 'n voorspelling en kan soms uit wees.

Re: Weer hulp met .308 asseblief

Posted: Sat Nov 15, 2014 1:47 pm
by alecjohnson
Node 4 is met .3gr weg van max druk volgens ql so baie naby aan te veel, maar mik vis die node spoed nie die lading nie, soos pvdw se werk stadig op

Re: Weer hulp met .308 asseblief

Posted: Sat Nov 15, 2014 2:15 pm
by Speelmansjagter
O.K. DANKIE JULLE. sal laat weet war gebeur.