Mooi bly maar mooi

Post Reply
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Mooi bly maar mooi

Post by Blackie Swart »

Weet nie van julle nie maar die een van die mooiste bok soorte om te jag, bly maar n springbok vir my. Sy vleis kan jy as gewone kookvleis gebruik en nie eens te praat van die biltong of droe wors nie. In die natuur is dit n baie spoggerige dier met trots. Het hierdie outjie afgeneem in Namibie.
Groete
Blackie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Mooi bly maar mooi

Post by Boesman10 »

Ek stem saam. Ek het so rukkie gelede die voorreg gehaad om 5 Kalahari ramme te jag naby Beaufort Wes. Die grootste het 16" gemeer en die kleinste het 13 1/4 duim gemeet.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Mooi bly maar mooi

Post by Finfan »

Mooi rammetjie. My grootste was 15.5" gewees in die suide van Namibia.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Mooi bly maar mooi

Post by win270 »

En die springbok is op sy mooiste in sy natuurlike kleure . . . regtig geen kleurvariant nodig nie!!
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Mooi bly maar mooi

Post by Finfan »

win270 wrote:En die springbok is op sy mooiste in sy natuurlike kleure . . . regtig geen kleurvariant nodig nie!!
Ek sekondeer hier met jou!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Mooi bly maar mooi

Post by Deon R »

win270 wrote:En die springbok is op sy mooiste in sy natuurlike kleure . . . regtig geen kleurvariant nodig nie!!
+1
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Mooi bly maar mooi

Post by Frikkiedbr »

Ek moet sê ek het nie gedink die soort bokkie laat 'n man se hart klop nie ++>:
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply