Hallo Jagters

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Mare P
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Nov 01, 2014 9:43 pm

Hallo Jagters

Post by Mare P »

Hallo mede jagters.Baie dankie vir die vooreg om te kan deel wees van hierdie unieke groep en jagters.My naam is Paul Mare.ek is n 34j plaas bestuurder in die Delareyville/Vryburg omgewing.ons boer grootliks met gesaaides en beeste.die boerdery het ook n voerkraal en n klein wild en skaap afdeling vir eie gebruik.Ek is versot op gewere en die natuur.Ek jag al vir die laaste 4 jaar jakkals en ander pesdiere.was egter eers die naweek op my eerste jakkals kursus wat aangebied is op Setlagolie deur Oom Taffie Mulder en gereel is deur Oom Flip Fouche.Ek het dit baie geniet en sommer baie baie geleer.Ek het ook n klomp smaart mede jagters ontmoet da.Nogmals baie dankie vir die aanvaar en ek weet ek gaan sommer baie hier leer
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hallo Jagters

Post by Heinz Petersen »

Welkom Paul. Hier gaan jy sommer nog n klomp vriende ontmoet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Hallo Jagters

Post by MichielC »

Welkom Mare !

hier is n skatkis vol inligting , moenie huiwer om te vra
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Hallo Jagters

Post by Jan-Hendrik »

Welkom Mnr Mare.....
Geniet dit hier ..Dis verslawend
JAN-HENDRIK
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Hallo Jagters

Post by KalahariKlong »

Baie welkom.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Hallo Jagters

Post by 243Songdaug »

Welkom Paul. Was lekker om die naweek jou blad te skud
Mare P
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sat Nov 01, 2014 9:43 pm

Re: Hallo Jagters

Post by Mare P »

Dankie almal.vir die verwelkoming.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hallo Jagters

Post by G-force »

Dis great om jou hier te sien Paul,welkom!
Ons moet n naweek reel daar by Theuns voor jaar einde.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hallo Jagters

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy gniet die forum baie
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 842
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Hallo Jagters

Post by Dawie Malan »

Baie Welkom Paul!!
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Hallo Jagters

Post by Boesman10 »

Great om nuwe mense te leek ken. Welkom op die forum
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
.303 JAGTER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm

Re: Hallo Jagters

Post by .303 JAGTER »

Baie welkom Paul, ek weet jy gaan dit sommer baie geniet!!!!
Groete.
Hennie
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Hallo Jagters

Post by Flip Fouche »

Paul

Dankie dat jy aangesluit het.Baie welkom.Dankie ook vir jou insette by die kursus.

Groete

Flip
User avatar
Jacques du Plooy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm

Re: Hallo Jagters

Post by Jacques du Plooy »

Lekker man... Roer daai peste!
At the roundabout, keep left...

Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hallo Jagters

Post by James Wilson »

Vryburg= goeie mense!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Hallo Jagters

Post by Frikkiedbr »

Welkom, hoop jy geniet die forum en die familie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply