Page 1 of 1

Buffels in Zim R65K

Posted: Sat Mar 26, 2011 8:22 am
by Frederik
7 dae alles ingelsuit asook die buffel trofee.
Jy moet net daar uit kom dit is een van die beste outfits in die land.

Beplan om saam met paar Suid Afrikaners te jag laaste twee weke in Oktober.
Jy sal jou trofee sien uit die land uit kom met die regte papierwerk.

Ander diere sal gejag kan word afhangende van kwota en as jou buffel plat is.

Kontak my Frederik 0983 709 8927
Ja en daar is buffels waar ons gaan ek sal nie persoonlik my tyd mors nie.