Page 1 of 1
Buffel & Olifant ( Zim)
Posted: Fri Mar 25, 2011 7:34 pm
by Espial
Naand almal.
4 Buffels, 2 Olifante op vir jag in Zim
Non-Throphy
Pryse sluit verblyf in.
Geweer kan verskaf word!
PM my vir navra asb!
Re: Buffel & Olifant ( Zim)
Posted: Wed Apr 06, 2011 9:27 am
by Francois Briedenhann
Hallo mmmm as ek mag vra wat kos dit vir daai diere saam om te jag?ek weet ekt nie daai tiepe geld nie maar wil net weet
Re: Buffel & Olifant ( Zim)
Posted: Wed Apr 06, 2011 9:55 am
by Andy
Espial
Kan jy asb meer inligting verskaf omtrent vervoer en verblyf ens.?
Is dit 'n paket of kan jy die diere afsonderlik koop.
Die feit dat dit nie trofee is nie is dit koeie?
Wat is die prys en wanneer moet die jag plaasvind?
Andy