Page 1 of 1

Eks nuut hier!

Posted: Sat Oct 25, 2014 2:28 pm
by mag
Dagse manne ( en dames) eks so te se nuut op hierdie forum. Ek moet ook byvoeg n baie nice forum. Eks van naby ventersdorp. Boer met skape. As als goed gaan skuif ek een van die dae Britstown se ongewing toe. Ons het ook n plaas in die bosveld! Ek jag met n 222 en n 308. Ek sien uit om biki meer te leer om die jakelse onder beheer te bring by die skape. Baie danki.

Magnus mostert

Re: Eks nuut hier!

Posted: Sat Oct 25, 2014 2:47 pm
by Heinz Petersen
Welkom Magnus. Hier is baie manne wat jou sal kom help met die Rooispan.

Re: Eks nuut hier!

Posted: Sat Oct 25, 2014 4:54 pm
by Willie G
Hi Magnus

Geniet dit hier op die forum, glo jy sal hom kap.

Groetnis Willie

Re: Eks nuut hier!

Posted: Sat Oct 25, 2014 6:40 pm
by Pvdw
Welkom welkom. Geniet dit hier.

Re: Eks nuut hier!

Posted: Sat Oct 25, 2014 7:47 pm
by PWV
Welkom, Magnus. 'n Ou met 'n .308 se kop is reg aangeskroef!

Re: Eks nuut hier!

Posted: Sat Oct 25, 2014 8:12 pm
by mag
Danki julle, ja eks baie erg oor my 308. Dis n cz maar chris van armtech het hom so biki op gepomp. Ek weet wat gaan my vrou kry vir haar verjaarsdag. . . N lightforce spotlight!!!:shock: