Page 1 of 1

Lading vir 50gr VMax in 223?

Posted: Sat Oct 25, 2014 12:40 pm
by VdWalt
As iemand dalk kans kry om vir my na die te kyk?

223 Rem
CZ met 24 duim loop
50gr VMAX
Prvi Doppe.
S321
Small Rifle primers
Dop Volume 30.84gr
TPL 57.42mm (Max 57.7mm)
23.5gr = 2946fps (2x2800fps en 2x3000fps) 35mm vir die 4 skote
24.5gr = 3135fps (29mm 4 skote)
25gr = 3216fps (19.7mm 4 skote) O0

Re: Lading vir 50gr VMax in 223?

Posted: Sat Oct 25, 2014 1:02 pm
by birklec
Dag se.
Probeer 25.6gr
Mik vir n spoed van 3284 v.sek dan behoort jy op n node te wees.
Groete

Re: Lading vir 50gr VMax in 223?

Posted: Sat Oct 25, 2014 3:54 pm
by VdWalt
Baie dankie! Ek sal hom so probeer.

Re: Lading vir 50gr VMax in 223?

Posted: Sat Oct 25, 2014 4:19 pm
by birklec
Groot plesier