Page 1 of 1

Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Wed Oct 22, 2014 10:49 pm
by Capt. Yoda
Yes manne

Weet iemand dalk waar ek n Forster ultra micrometer seating die kan koop vir n 243 of het iemand dalk een wat hy wil smous?

As iemand dalk weet waar een rond le laat weet my asb.

http://www.6mmbr.com/i//Gear_Forster_Ultra_Seater.jpg

Groete

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 9:34 am
by JTM
Daar lê een in my kas, maar hy is nie te koop nie ;)

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 11:11 am
by Capt. Yoda
JTM wrote:Daar lê een in my kas, maar hy is nie te koop nie ;)

Kom nou man as hy in die kas le gebruik jy hom duidelik nie.So lekker Die en daai Berger....Jy ken duidelik die regte mense.
S&O het ook niks vir my nie so ek weet nie of ek maar vir SAPO n go moet gee en een van oor die see kry nie nie >:(

Jannie het jy joune/myne in gebring of hier gekoop?

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 1:39 pm
by JTM
Ek het MYNE op guntree raakgeloop van alle plekke. Splinternuut nogal by 'n vriendelike skut daar uit die Eikestad ook toevallig. Kon my geluk nie glo nie. Dit lê wel in die kas, maar net oordat ek nie aldag .243 laai nie.

Moenie praat van SAPO nie... My Boyds lê iewers onder daai hope pos iewers en ek kan dit nie hanteer nie! Ek hoop dit lê daar en dat een moegoe nie dit gebruik het om 'n plakaat aan vas te spyker en daarmee gaan protester het nie.

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 1:44 pm
by Plasmodium
Ek het ook een.... Beste ding wat ek die jaar gekoop het!!!

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 1:56 pm
by Capt. Yoda
Plasmodium wrote:Ek het ook een.... Beste ding wat ek die jaar gekoop het!!!
So wat se jy nou eintlik wil jy hom verkoop??? R700 cash money ++>:

anders as iemand dalk n ou redding micrometer seating die het/of weet waar een is kan hy ook werk want ek dink nie ek gaan vinnig reg kom met die Forster nie :'(

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 3:26 pm
by Plasmodium
Haha, nee.
Dis die instrument wat gemaak het dat ek die laai van 243 baasgeraak het... Seating diepte is alles.

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 5:46 pm
by Capt. Yoda
Plasmodium wrote:Haha, nee.
Dis die instrument wat gemaak het dat ek die laai van 243 baasgeraak het... Seating diepte is alles.

Ja nou laai met 5 koels en 5 verskillende tpl's dan sien jy hoekom ek nou een soek. Verkoop net S&O hul hier in SA?

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Thu Oct 23, 2014 6:47 pm
by Plasmodium
Weet nie, maar ek het myne daar gekoop, so 6 maande terug. Sterkte om een te kry, dis verseker die moeite werd.

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Fri Oct 24, 2014 8:55 am
by Capt. Yoda
Ek sien hier is die distributors op Forster se sit. Weet iemand dalk wat daai winkel in Potch se naam is? Blok?



LPH Van Deventer
Address:
PO Box 1868, Potchefstroom,
2520 South Africa

Safari & Outdoor Warehouse
Address:
Devon Place
Stellenbosch 7600
South Africa
Address:
Shop 10, Lynnwood Bridge
Lynnwood, Pretoria 0081
South Africa

Phone: 27.83.375.0933
Fax: 27.21.865.2898

Email: ters@safariandoutdoor.co.za
Website: http://www.safariandoutdoor.co.za/

Frontier Guns & Ammo
Address:
Margaretha Prinsloo Street
Klerksdorp 2570
South Africa

Phone: 27.18.462.6117

Email: shop@frontierbullets.co.za
Website: http://www.frontierbullets.co.za

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:25 am
by Capt. Yoda
Aai is hier niemand wat so oulike Die vir my het nie

http://mashable.com/wp-content/uploads/2013/07/Dr.-Who.gif

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Mon Oct 27, 2014 10:49 am
by Geno
Capt. Oblivious wrote:Ek sien hier is die distributors op Forster se sit. Weet iemand dalk wat daai winkel in Potch se naam is? Blok?



LPH Van Deventer
Address:
PO Box 1868, Potchefstroom,
2520 South Africa

Louw van Deventer
Advanced Gunsmithing

Re: Forster ultra micrometer DIE vir 243

Posted: Mon Oct 27, 2014 11:03 am
by Capt. Yoda
Dankie sal hulle ook probeer