Page 1 of 1

Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm
by PITSMIT
Hallo almal. Ek is nuut op die forum en is n passievolle jagter en herlaaier. Balistiek is my passie en daarmee saam jag. Ek doen altwee al van en 5 jaar oud is en op 43 is ek ver van moeg af daarvoor. Ek sien uit daarna om menings te ontvang en te deel met almal.

jag groete vanaf uitenhage
Oos Kaap

Re: Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 24, 2011 2:28 pm
by Stefan764
Hallo Pit en welkom op die Forum!

Groete

Re: Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 24, 2011 2:44 pm
by Freddie101
Welkom Pit
Neem aan jy ken vir Alan truter en Raynie en Taffie
Groetnis

Re: Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 24, 2011 2:58 pm
by PITSMIT
hallo freddie 101. nee man ek ken hulle ongelukkig nie. allan klink bekend maar ek ken ouens soos craig eck gerrie ferreira en daai klomp.

groete
pitsmit

Re: Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 24, 2011 3:12 pm
by Freddie101
Alan is die man wat die jakalsstoele bou en al die toerusting in Uitenhage. Taffie is weer die man wat baie jakkies profesioneel uitroei en hang partymaal by Alan uit.
Raynie is n moderator en is daar in Kirkwood se wereld.
Groetnis

Re: Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 24, 2011 3:27 pm
by PITSMIT
freddie ja man ek is nie so diep in die jakkals ding nie maar ek sal hulle seker iewers raakloop. nou weet ek wie allan is het al n paar keer van hom gehoor.

dankie vir die verwelkoming

groete
pitsmit

Re: Nog n karoojagter

Posted: Thu Mar 31, 2011 1:34 pm
by Biker
Welkom pitsmit
Oos Kapenaars word nou so baie ons sal al kan dink aan afstig ;D
Groete Biker