Page 1 of 1
Re: New - Rudolph Guncoat
Posted: Sun Oct 19, 2014 9:18 pm
by JohanvB
Dit lyk na 'n great produk.
Re: New - Rudolph Guncoat
Posted: Sun Oct 19, 2014 9:57 pm
by cassie_calvinia
dit sal lekker wees vir daai onverwagste donderweertjie in die nag
Re: New - Rudolph Guncoat
Posted: Mon Oct 20, 2014 12:33 am
by Johnnie De Wet
Sal hy op die baan deurgaan as n geweersak? Waar kry ek enetjie?
Re: New - Rudolph Guncoat
Posted: Mon Oct 20, 2014 9:10 am
by Boesman10
Het ook gedink dit is 'n great idee. Wonder hoe klein vou hy op?
Re: New - Rudolph Guncoat
Posted: Wed Oct 22, 2014 5:57 am
by Francoisv
Prys?
Re: New - Rudolph Guncoat
Posted: Wed Oct 22, 2014 9:38 am
by Riaan Kriel
Hou van daai laaste(3de) foto wat tydens die SAJWV Nasionale spanskiet te Soutpan geneem is. Dit sal VERSEKER help om die soutstof uit jou aksie uit te hou. My vraag is net gaan dit nie die afkoeling van die loop ook vertraag nie.....