Page 1 of 1

Irish wolfhound / Deerhound kruising hondjies te koop

Posted: Wed Oct 15, 2014 7:32 pm
by MHW3006
Perfekte jaghonde met n goeie geaardheid. Ouers jag albei rooikatte en jakkalse. R3000 (inenting en ontwurming ingesluit). 5 tefies beskikbaar. Ons is van Winburg. Skakel Theuns by 0713522754.

Re: Irish wolfhound / Deerhound kruising hondjies te koop

Posted: Wed Oct 15, 2014 7:57 pm
by G-force
Ek soek al die jare n Irish Wolfhound.Maar tyd nie nou reg nie.