Page 1 of 1

Geweer MANUALS vir omtrent alle gewere ooit gemaak!!!

Posted: Wed Mar 23, 2011 6:24 pm
by afriventure
Manne

Het ek nou vir jou 'n interresante web werf ontdek, omtrent alle gewere se "manuals" en parte is hierop ;D
Daar is tot teleskope, herlaai goed, flitse - tot kameras se "manuals"

Ek dink die ou het jare se geduld gebruik om die goed bymekaar te sit- maar dankie dat daar sulkes in die wereld isĀ  :angel:

http://stevespages.com/page7b.htm

Bere hom maar in "favorite" album in rekenaar - weet nie of jy hom dalk eendag sal nodig kry nie

Groete

Johan

Re: Geweer MANUALS vir omtrent alle gewere ooit gemaak!!!

Posted: Wed Mar 23, 2011 8:50 pm
by Christo
Ek het nou self 'n paar afgelaai

Re: Geweer MANUALS vir omtrent alle gewere ooit gemaak!!!

Posted: Thu Mar 24, 2011 8:17 am
by MJK
Mensig, hoe lank het ek nie gesoek na daardie inligting nie! BAie dankie!

Re: Geweer MANUALS vir omtrent alle gewere ooit gemaak!!!

Posted: Tue Mar 29, 2011 3:01 pm
by Boesman
Definitief die moeite werd, julle kan hom maar 'favorite'.

Re: Geweer MANUALS vir omtrent alle gewere ooit gemaak!!!

Posted: Thu Mar 31, 2011 11:06 am
by theedge
Thanks :laugh:

Re: Geweer MANUALS vir omtrent alle gewere ooit gemaak!!!

Posted: Wed Jul 13, 2011 12:56 pm
by Geno
Hier's nog 'n link:
http://pdf.textfiles.com/manuals/FIREARMS/

Groete,
Eugene